A lost cause

by | Sep 15, 2010 | Blog, Featured, Westdene Memories | 7 comments

Doctors, nurses and paramedics working frantically to resuscitate some of the young victims…

7 Comments

  1. charmaine

    Ek was nog self klein! Maar daai dag het ek my neef en my niggie verloor! Dit was werklik n baie groot terugslag maar met God se genade het ons dit deur gegaan!

    Reply
  2. Belinda Kleynhans

    This was my sister Tanya Pieters. First one taken to JG Strijdom by helicopter. She died in hospital at 18h00 that evening. I was 11 yeard old and still in Primary School. Remember it as if it happened yesterday.

    Reply
    • Hennie Botha

      Ek dink baie mense voel ‘n spesiale band met Tanya. Die foto waar daar KPR op haar toegepas word is wyd gepubliseer en verteenwoordig die lot van baie ander kinders daardie dag. Stuur tog asb. vir my beter foto van Tanya, as jy een het.

      Reply
    • Colin Meyerowitz

      I was a medical student at the time and was the person doing the CPR on Tanya. In the photo I am standing in white clothes. I remember the events like yesterday and remember getting a pulse back and rushing her to a helicopter as the ambulances were blocked in by all traffic. I heard only a while later that she had passed on. I have always wanted to have some closure with the family, to let them know how sad I feel for their tragic loss.

      Reply
      • Elize Venter

        Is there any way of contacting Colin for the 16th of June wreath laying. I have tried to get hold of Belinda, Tanya’s sister on FB, Tanya was part of our group of friends, from primary school already. I hope to hear from Belinda soon as well, we have chatted before on FB.

        Reply
      • Hennie Botha

        Elize, I will send you his email address.

        Reply

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

“Twee-en-Veertig Kamerade” deur J.J. Heard

Twee-En-Veertig Kamerade Hierdie gedig is in die 1985 Vorentoe jaarboek gepubliseer. Blombedekte graffies ry aan ry,Twee-en-veertig kameraadjies sy aan SY.Nog een oomblik gevul met lewensvreug.(dit is tog die erfdeel van die jeug) 'n Oomblik later deur troebel water...

“Die Busramp” deur Christine Herterich

Die Busramp Hierdie gedig is in die 1985 Vorentoe jaarboek gepubliseer. Die klokkie lui by die Skool VorentoeDie kinders hardloop na die bushalte toeDaar word gelag en gesels, die vakansie is hierDie kinders so vrolik, die tyd vir plesier Die bus trek weg, dis huis...

Chantal Parkin interview with City News, Joburg Today

Today, 33 years ago, 42 children lost their lives after a school bus swerved into the Westdene Dam. Chantal Parkin, one of the Westdene Bus Disaster survivor’s, joins City News in the studio to talk about this day.

Huldeblyk aan die Westdene Busramp

Deur H H Thiart Die eerste kwartaal is reeds verby, nou gaan ons weer ‘n blaaskans kry. Al die kinders is opgewek dis op almal se lippe, in elke gesprek. Volgende week sal die skole sluit, van skoolwerk dan geen duit.   Woensdag, sewe-en-twintig Maart afgemerk op...

Elmien Wood (nee Bellingan) onthou

Boodskap van Elmien Wood (nee Bellingan). Elmien se broer Anton Bellingan het die bus ramp oorleef. 30 jaar voel soos ‘n  druppel in die emmer. Wie sou kon dink dat op daardie Woensdag in 1985 so baie mense se lewens vir altyd verander sou word. "Totsiens sien...

Ons sien jou in die aandstons

Ons sien jou in die aandstons

Deur Chantal Steyn (nee Viljoen) aan haar vriendin Adriana Horn Om te dink dit is al so lank gelede En jy is nog steeds in ons gebede Die mooiste glimlag wat daar was Is alles nog in ons geheue vas Vir Chantal was dit haar beste vriendin Om hul te skei was baie min By...

In Herdenking aan my Suster

In Herdenking aan my Suster

Maritza van Niekerk aan: Adré Kleinhans 10.03.1968 – 27.03.1985 Van My Aan Jou Ek was maar 3 jaar oud en jy pas 17, net 17 dae voor die vreeslike dag. Jou hele lewe wat voorle soos 'n leë dagboek wat jy elke dag in skryf. Jy het my lief gehad soos 'n ma en het alles...