By Jenny Santiago (nee Mower) It was the morning of the 27th of March 1985. Me a 14 year old girl, with hopes, dreams feeling so alive. The day was as any school day would be to me and you. Home time quarter to two Busses waiting outside the main gate...
Vir die wat agter gelaat is
Betsie, ons het nie woorde om te beskryf hoeveel hartseer daai dag gebring het, en die impak wat dit gehad het op ons lewens nie – Pappa, Mamma, Chris, Marinda & Susan. Ek en Chris vind berusting vandag in die feit om te weet dat vandag is jy saam met Mamma, Pappa...
Stillewe
deur Andries Bezuidenhout, ter nagedagtenis, 27 Maart 1985 Stillewe Sluk elke buurt só swaar aan roem wat wrang verteer wanneer fotograwe hul lense elders wend, wanneer joernaliste vingers lek om notaboeke om te blaai, as naasbestaandes rame oopmaak vir plek om...
As jou siel skeur
deur Trix Tromp, vir Connie van der Westhuizen 29 Jaar gelede op 27 Maart om en by half 3 die middag; was ek 'n 1ste jaar verpleegster by JG Strijdom hospitaal. Ek was net reg om agter die gordyne in te glip om 'n verband te vervang in saal 21. 'N ander student het...
Onthou
Hierdie gedig is geskryf deur Eurika (de Koker) du Plessis. Eurika is deur haar broer, Theo de Koker, van verdrinking gered. Theo het die Wolraad Woltemade toekenning ontvang as erkenning van sy heldedaad. Onthou Hoe beskryf ek die pyn, wat nooit uit my hart verdwyn,...
Anel
Hierdie boodskap vir Anel Jacobs is ingestuur deur Elize Smith: Anel Ons het jou nooit vergeet Dit is nog net soveel leed Waar ons nou jou graf besoek Gaan daar soveel deur ons gemoed Wens so jy was nog in ons midde Maar ons sal mekaar weer ontmoet tussen Jesus se...