Today, 33 years ago, 42 children lost their lives after a school bus swerved into the Westdene Dam. Chantal Parkin, one of the Westdene Bus Disaster survivor’s, joins City News in the studio to talk about this day.
Westdene-busramp: ’n Mens kan nooit weer dieselfde wees nie, sê prof. Nelus Niemandt
Netwerk24 gesels met prof. Nelus Niemandt (58), moderator van die NG Kerk, oor sy ervaring toe hy as 28-jarige predikant saam met ouers deur die Hillbrow-lykshuis gestap het om tussen die lyke hul kinders wat in die Westdene-busramp dood is, uit te ken. Hy beskryf 27...
Lesers herleef Westdene-busramp: “Ek onthou die bloedstollende gil”
Dertig jaar gelede het die Westdene-dam in Johannesburg 42 kinders se 'watergraf' geword nadat 'n bus in die dam gery het. Netwerk24-lesers herleef die dag en deel hulle gedagtes op Facebook. Lees dit hier.
Die Westdene-busramp: 30 jaar later
30 Jaar later onthou Netwerk24.com hoe daar oor die Westdene Bus Ramp berig is. Lees dit hier
What happened to William Horne?
There are many conflicting reports of what happened to William (Willem Philip) Horne after the accident. The most recent information available, although this has not been verified as true, is that an article about him was published in the Sondag newspaper in 2008. The...
Die verhaal van die Westdene busramp, 1985 “Ons sal offer wat jy vra”
Die verhaal van die Westdene busramp word op treffende wyse vertel op die webwerf Gelofteland. Die verhaal bevat heelwat feite en detail wat lig werp op die verloop van die ongeluk en die tragedie wat daarna in die water afgespeel het. Vir die diegene wat die verhaal...