Dertig jaar gelede het die Westdene-dam in Johannesburg 42 kinders se ‘watergraf’ geword nadat ‘n bus in die dam gery het. Netwerk24-lesers herleef die dag en deel hulle gedagtes op Facebook.
“Twee-en-Veertig Kamerade” deur J.J. Heard
Twee-En-Veertig Kamerade Hierdie gedig is in die 1985 Vorentoe jaarboek gepubliseer. Blombedekte graffies ry aan ry,Twee-en-veertig kameraadjies sy aan SY.Nog een oomblik gevul met lewensvreug.(dit is tog die erfdeel van die jeug) 'n Oomblik later deur troebel water...
Ek was in Vorentoe…