Netwerk24 gesels met prof. Nelus Niemandt (58), moderator van die NG Kerk, oor sy ervaring toe hy as 28-jarige predikant saam met ouers deur die Hillbrow-lykshuis gestap het om tussen die lyke hul kinders wat in die Westdene-busramp dood is, uit te ken.
Hy beskryf 27 Maart 1985 as die mees traumatiese ervaring wat hy nog gehad het.
0 Comments