Die verhaal van die Westdene busramp word op treffende wyse vertel op die webwerf Gelofteland. Die verhaal bevat heelwat feite en detail wat lig werp op die verloop van die ongeluk en die tragedie wat daarna in die water afgespeel het. Vir die diegene wat die verhaal wil aflaai om later te lees, hier is die PDF weergawe.
“Twee-en-Veertig Kamerade” deur J.J. Heard
Twee-En-Veertig Kamerade Hierdie gedig is in die 1985 Vorentoe jaarboek gepubliseer. Blombedekte graffies ry aan ry,Twee-en-veertig kameraadjies sy aan SY.Nog een oomblik gevul met lewensvreug.(dit is tog die erfdeel van die jeug) 'n Oomblik later deur troebel water...
0 Comments