Survivors of the 1985 Westdene Dam bus disaster, families of the victims and several dignitaries gathered at the scene of the crash at the weekend to honour the memories of the 42 schoolchildren who died tragically when their school bus plunged into the dam. Read the...
Twee onthou Westdene-ramp
Beeld WesRand Talle mense het onlangs ’n kranslegging tydens die 27ste herdenking van die Westdene-busramp bygewoon. Twee van die oorlewendes, Elize Venter (42) van Radiokop, wes van Johannesburg, en Chantelle Parker (43), eienaar van ’n motorwerkswinkel in die suide...
Westdene-bus: ‘Rassis’ sê ’skuus
Beeld ’n Man wat op Facebook rassistiese opmerkings oor die Westdene-busramp gemaak het, het gister blomme op die grafte van die slagoffers gesit. “Ek is werklik jammer oor wat ek gesê het,” het Zama Khumalo (24) in die Wespark-begraafplaas in Johannesburg aan Elize...
Westdene busramp, 25 jaar later
Mei se koue bekruip die buurt –Kil hierdie jaar reeds in April,die dam se water ysig stil.Motorwrakke, huise bak bleek in die oggendSonder die klank van skoolkinders of honde Net soms nog dra name 'n eggoWat jy selde van naby kan hoor.Westdene dam, Westdene...
Tragedie soos dié het talle snykante
Beeld Kinders wou nie daaroor praat; ouers wou sterk wees Die dood van 'n kind is een van die grootste verliese wat 'n ouer kan ly, sê dr. Marietjie Joubert, kliniese sielkundige van Johannesburg. Sy was destyds verbonde aan die Universiteit van Johannesburg (RAU) se...
Oorlewende nog spyt dat hy niks kon doen
Beeld Wie weet wat mnr. Andrew Smith (35) se lot sou gewees het as hy op 27 Maart 1985 nie ná skool 'n onbeplande rugby-oefening moes bywoon nie? "Ons was besig met die oefening toe ons hoor van die ongeluk. Dié van ons wat in die bus sou gewees het, het almal af dam...

