Die voorlopige datum vir die 30 jaar herdenking van die Westdene Busramp is 28 Maart 2015 om 09h00.
The provisional date for the 30 year commemoration of the Westdene Bus Disaster is 28 March 2015 at 09h00.
RSVP:
Die voorlopige datum vir die 30 jaar herdenking van die Westdene Busramp is 28 Maart 2015 om 09h00.
The provisional date for the 30 year commemoration of the Westdene Bus Disaster is 28 March 2015 at 09h00.
RSVP:
Today, 33 years ago, 42 children lost their lives after a school bus swerved into the Westdene Dam. Chantal Parkin, one of the Westdene Bus Disaster survivor’s, joins City News in the studio to talk about this day.
Deur H H Thiart Die eerste kwartaal is reeds verby, nou gaan ons weer ‘n blaaskans kry. Al die kinders is opgewek dis op almal se lippe, in elke gesprek. Volgende week sal die skole sluit, van skoolwerk dan geen duit. Woensdag, sewe-en-twintig Maart afgemerk op...
Netwerk24 gesels met prof. Nelus Niemandt (58), moderator van die NG Kerk, oor sy ervaring toe hy as 28-jarige predikant saam met ouers deur die Hillbrow-lykshuis gestap het om tussen die lyke hul kinders wat in die Westdene-busramp dood is, uit te ken. Hy beskryf 27...
Dertig jaar gelede het die Westdene-dam in Johannesburg 42 kinders se 'watergraf' geword nadat 'n bus in die dam gery het. Netwerk24-lesers herleef die dag en deel hulle gedagtes op Facebook. Lees dit hier.
30 Jaar later onthou Netwerk24.com hoe daar oor die Westdene Bus Ramp berig is. Lees dit hier.
Boodskap van Elmien Wood (nee Bellingan). Elmien se broer Anton Bellingan het die bus ramp oorleef. 30 jaar voel soos ‘n druppel in die emmer. Wie sou kon dink dat op daardie Woensdag in 1985 so baie mense se lewens vir altyd verander sou word. "Totsiens sien jou...
Deur Chantal Steyn (nee Viljoen) aan haar vriendin Adriana Horn Om te dink dit is al so lank gelede En jy is nog steeds in ons gebede Die mooiste glimlag wat daar was Is alles nog in ons geheue vas Vir Chantal was dit haar beste vriendin Om hul te skei was baie min By...
Maritza van Niekerk aan: Adré Kleinhans 10.03.1968 – 27.03.1985 Van My Aan Jou Ek was maar 3 jaar oud en jy pas 17, net 17 dae voor die vreeslike dag. Jou hele lewe wat voorle soos 'n leë dagboek wat jy elke dag in skryf. Jy het my lief gehad soos 'n ma en het alles...
Boodskap van Lucas C Viljoen, voormalige Hoof, Vorentoe Hoërskool, Apr 1987 tot Des 2004 Welaan Vriende, Op Saterdag 28 Maart word die 30e huldigingsdiens gehou vir die 42 kinders wat in die ramp omgekom het. Ek het eers 2 jaar na die ramp by Vorentoe begin. Die...
Deur Brenda Van Dyk Vorentoe. Hierdie mooi woord met soveel verskillende betekenisse rol soms moeiteloos en maklik, en met mooiste mooi herinneringe oor ons tonge, maar dit hak ook soms soos onwelkome knapsekêrels vas aan ons almal hier teenwoordig se gedagtes....
Ek onthou dit soos gister. My ma (Fransien Swart) het ‘n paar jaar vantevore by Triomf laerskool skoolgehou. Toe sy daai dag die koerant oopslaan met die foto’s het sy na een na die ander kind se foto gewys maar kom nie praat nie, die harteer was te groot…
Hi Christine, my ma is Poppies. Ek is Renette, nooiensvan Van Deventer en bynaam Sterretjie.
Hi Bianca. Ek is Karin en Marlene se tannie. Hulle ma, Ria Erasmus is my suster. Wie is jou ma?, Poppie? Ria en Marlene gaan Saterdag by die diens wees so gaan gesels met hulle. Groetnis
Morning Elize, a friend sent me your details.
A lady named Lisa del Mistro has arranged for a dam clean up at Westdene on Saturday the 28th.
My friends and I are Sea Shepherd on shore volunteers and Cove guardians. Sea shepherd across the world do beach clean ups and generally our mission is to save the oceans. As we are in Johannesburg nd Pretoria, we do not have a beach so we are committed to doing dam clean ups.
I remember this tragic event like it was yesterday, and my heart breaks for the family members and friends and school.
We decided we would like to do a little something after the clean up in memory of the lives lost. We as On Shore Volunteers of Sea Shepherd South Africa will commit to clean this dam in remembrance of the children that lost their lives. We will also commit to make this a yearly institution to keep this sanctuary clean so birds, fish and other wildlife will be protected.
Unfortunately I have to move my offices from one location to another on Saturday, but I have other SS volunteers that will be helping. Would you please contact me so we can chat?
072 160 48 23
Regards
Bev
Hallo Elize,
As daar enige iets is waarmee ons kan help, kontak ons gerus.
Groete,
Deon & Francie Beukes.