Attempts to resuscitate Tanya Pieters with her father (brown shirt) looking on. She was taken to hospital by helicopter but passed away at 6pm the same evening (source: Belinda Kleynhans, sister).
“Twee-en-Veertig Kamerade” deur J.J. Heard
Twee-En-Veertig Kamerade Hierdie gedig is in die 1985 Vorentoe jaarboek gepubliseer. Blombedekte graffies ry aan ry,Twee-en-veertig kameraadjies sy aan SY.Nog een oomblik gevul met lewensvreug.(dit is tog die erfdeel van die jeug) 'n Oomblik later deur troebel water...
Hoe hartseer om die handjie en voet daar naby te sien uitsteek… die jong man wat lyk of hy huil en getroos word deur nog ‘n helper… die pa wat hoop… Ek is eers in 1982 gebore maar die tragedie spook al jare by my. My hart breek vir almal wat betrokke was, van die familie tot die polisie duikers. Geen trooswoorde is genoeg vir hul geliefdes nie.